| Modulekode | FFM 700 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Studie van die gesin as brandpunt van sorg; gesinsisteemteorie; vaardighede vir gesinsgerigte sorg; gesinslewensiklus; etiek aangaande hantering van gesinne; gesinsberaad; die gesin en chroniese siekte; gesinsgeweld en alkoholmisbruik in die gesin. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Huisartskunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App